{"product_id":"saartjie-se-geheim-bettie-naude-saartjie-3","title":"Saartjie se geheim - Bettie Naudé (Saartjie #3)","description":"\u003cp\u003eDit is ’n groot dag wanneer Saartjie hoërskool toe gaan. Maar, ten spyte van haar voorneme dat sy nou “klaar is met die dinge van ’n kind”, beland haar avontuurlustigheid haar sommer gou weer in die sop. Gelukkig maak haar besondere musiektalent ’n gunstige indruk op die prinsipaal, en vaar sy ook nie te sleg tydens die skool se sportbyeenkoms nie. Maar wat van alles wat ágter die pawiljoen plaasvind? En wat van die spook daardie een angsvolle nag . . . ? Daardie einste spook gaan julle penorent laat sit en lees, en Saartjie se groot geheim gaan julle net so nuuskierig maak soos vir Apie en Galpil. Lees gerus watter planne hulle beraam om ’n geheim uit ’n hardkoppige meisiekind te kry!\u003c\/p\u003e","brand":"The Story Station","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":49482950017263,"sku":"SAA04876","price":69.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0650\/6538\/6223\/files\/adsada_4c0dca9d-fe47-4c83-b22f-65320f8f85d1.jpg?v=1777671435","url":"https:\/\/www.thestorystation.co.za\/products\/saartjie-se-geheim-bettie-naude-saartjie-3","provider":"The Story Station","version":"1.0","type":"link"}