Rympies vir duimpies - Piet Swanepoel (First edition)
Rympies vir duimpies - Piet Swanepoel (First edition)
Klein Jan van oom Klasie
van Paddafontein
loop weg na die stasie
en klim op ’n trein
Iemand waai ’n vlaggie, die trein fluit en daar gaan hulle. Klein Jan geniet die avontuur. Hulle ry oor vlaktes en strome en tussen bosse en bome deur. Maar skielik is dit donker en glad nie meer lekker nie. Klein Jan weet dit nie, maar die trein ry deur ’n tonnel. Hy dink hy het blind geword en dat dit sy straf is omdat hy weggeloop het...
In die meer as 50 rympies in hierdie bundel vertel Piet Swanepoel wat die beste behandeling vir toetskoors is, wat gebeur as Vader Krismis kom, hoe die goggas hulle parlement kies en wat ’n mens met ’n lastige vlooi moet doen.
Dis lekker vlot rympies, met uitmuntende illustrasies deur Fred Mouton.
Condition
Condition
Ex-library (EL): I once lived in library. I may have some library stickers, stamps, or markings but I am still readable.
Dimensions
Dimensions
L: 22cm; W: 14.2cm; H: 1cm
Weight
Weight
0.22 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.
View full details