{"product_id":"paljas","title":"Paljas - Chris Barnard (Filmdraaiboek)","description":"\u003cp data-start=\"77\" data-end=\"398\"\u003eOp ’n verlore spoorweghalte is stasiemeester Hendrik McDonald ’n teleurstelling vir sy vrou, Katrien. Sy loop bedags agter die huis en huil as sy dink niemand sien haar nie. Hul dogter, Emma, kan nie meer klavier speel nie, is vasgevang in ’n saai liefdesverhouding. Hulle seun, Willem, praat twee jaar lank nie meer nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-start=\"400\" data-end=\"450\"\u003eEn al vier maak asof niks verkeerd geloop het nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-start=\"452\" data-end=\"619\"\u003eMaar dan bring ’n sirkustrein vir Manuel die nar in hul lewens. Eers werk sy paljas met Willem, dan met hulle as gesin. Nou moet dit nog met ’n hele gemeenskap werk...\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-start=\"621\" data-end=\"700\"\u003eHierdie leerdersvriendelike skooluitgawe bevat ’n leesgids volgens die NKV met:\u003c\/p\u003e\n\u003cul data-start=\"701\" data-end=\"832\"\u003e\n\u003cli data-start=\"701\" data-end=\"730\"\u003eInligting oor die skrywer\u003c\/li\u003e\n\u003cli data-start=\"731\" data-end=\"747\"\u003e’n Inleiding\u003c\/li\u003e\n\u003cli data-start=\"748\" data-end=\"789\"\u003eLiterêre begrippe en filmterminologie\u003c\/li\u003e\n\u003cli data-start=\"790\" data-end=\"810\"\u003eWoordverklarings\u003c\/li\u003e\n\u003cli data-start=\"811\" data-end=\"832\"\u003eVrae en antwoorde\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e","brand":"The Story Station","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51567783772399,"sku":"PAL05803","price":99.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0650\/6538\/6223\/files\/asdasdas_94510bd0-2d83-4fd2-a390-a25c6631de7d.jpg?v=1795463246","url":"https:\/\/www.thestorystation.co.za\/products\/paljas","provider":"The Story Station","version":"1.0","type":"link"}