{"product_id":"onse-hymie-etienne-leroux-first-edition-1","title":"Onse hymie - Etienne LeRoux (First edition)","description":"\u003cp\u003e\u003cem\u003eOnse Hymie\u003c\/em\u003e is Etienne Leroux se eerste boek in ses jaar, en daarmee sit hy die vernuwing voort wat sy vorige werk, \u003cem\u003eMagersfontein, O Magersfontein!\u003c\/em\u003e, ingelui het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOnse Hymie, Kaptein Hymie Rabinowitz, alias Flash Gordon, die Blits van die Karoo, alias Hymie Marinkowitz, vaar saam met sy co-pilot Johannes Garries in sy kombi die diep-Karoo in. Op pad Kaap toe, in ’n see van botterblomme of gousblomme of wat ook al, kom hulle af op die Vleispaleis, ’n spa sonder weerga.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSoos in die omstrede Magersfontein, O Magersfontein!, waarmee Leroux ’n stilswye van vier jaar verbreek het, bind hy hier ’n verskeidenheid van karakters saam in ’n vinnig vloeiende verhaal met ’n sterk satiries-filosofiese inslag. Onse Hymie se swerftog sal die leser tot by sy onafwendbare einde meevoer.\u003c\/p\u003e","brand":"The Story Station","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":48210466832623,"sku":"ONS04753","price":149.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0650\/6538\/6223\/files\/84a5a29a-4de4-4051-a71d-83244b22ccd9.jpg?v=1684606171","url":"https:\/\/www.thestorystation.co.za\/products\/onse-hymie-etienne-leroux-first-edition-1","provider":"The Story Station","version":"1.0","type":"link"}