Om te awol: ’n roman - Etienne van Heerden
Om te awol: ’n roman - Etienne van Heerden
In hierdie boek is daar oorlog, maar geen held nie - net 'n soldaat wat weggeloop het, 'n man op awol. Hy het nie meer 'n naam nie, net 'n Weermagsnommer, en dit sou hy in sy slaap ook kon opsê as hy moes.
Ek skree nie (sê hy in sy dagboek), ek sing nie, ek marsjeer net, tot in aller-Afrikaner-ewigheid marsjeer ek, sonder geweer, sonder uniform. Ek is alleen in hierdie stad. Niemand is ek, as ek deur die strate stap met my pruik op.
Van die oomblik dat hy uitbreek by die barakke in Pretoria en die pad suidwaarts vat tot by sy skuilplek in die kamertjie langs die Tuine in Kaapstad, leer hy homself vergeet. Hy dobber tussen ander niemandsmense deur: Mack die mal oorlewende, Bets die wellustige, Kees die skisofreniese digter, Mentoor die ontwykende dramaturg wat menselewens instudeer ... Namate hy vorentoe vlug, haal die tydsame verlede hom in. Daar is iemand wat sy voetstappe volg. Hy sal nie lank meer niemand bly nie. Hy ontdek dat niks is soos dit lyk nie. Met sy deurbreek na homself kom daar perspektief op al die voortvlugtendes om hom.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21cm; W: 14cm; H: 1cm
Weight
Weight
0.14 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.
View full details