{"product_id":"n-lyf-onthou","title":"’n Lyf onthou - Riette Rust","description":"\u003cp dir=\"ltr\"\u003eMet die lyf en lyflike begeertes as fokuspunt, bring Riette Rust in hierdie bundel kortverhale die versplintering van die openbare en geheime lewens van gewone mense na vore.\u003c\/p\u003e\n\u003cp dir=\"ltr\"\u003eDie liefde, erotiek en seks kom ter sprake soos selde tevore in Afrikaans. Onder die skynbaar alledaagse in hierdie verhale kry die leser te doen met sadomasochisme, buite-egtelike verhoudings, seksuele teistering en ander verhoudingsvraagstukke; kwessies wat skaars in “goeie geselskap” bespreek word, word uit die oogpunt van die karakters se belewing daarvan vertel. Dikwels skakel die karakters met mekaar: iemand wat byna terloops in een verhaal verskyn, tree as verteller in ‘n volgende verhaal op. Só word die kontras tussen die verskuilde verlangens en begeertes van veral vroue en hulle openbare persoonlikheid blootgelê.\u003c\/p\u003e\n\u003cp dir=\"ltr\"\u003eBeslis ‘n boek vir die volwasse leser!\u003c\/p\u003e","brand":"The Story Station","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51010762932463,"sku":"NLY05781","price":109.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0650\/6538\/6223\/files\/asdasdas_28ae4d1c-5bbd-4ce3-8036-1ceac82ba0a8.jpg?v=1793564630","url":"https:\/\/www.thestorystation.co.za\/products\/n-lyf-onthou","provider":"The Story Station","version":"1.0","type":"link"}