{"product_id":"n-emmertjie-wyn-andre-p-brink","title":"’n Emmertjie wyn - André P. Brink","description":"\u003cp data-start=\"49\" data-end=\"488\"\u003e“Nou, la’k jou vertel,” sê hy. “Bring die wyn.”\u003cbr\u003e\u003cbr data-start=\"96\" data-end=\"99\"\u003eEn hy wag dat ek eers ’n bottel op die okkasie breek. Nie heeltemal die beste wyn in my kaskeldertjie nie, maar darem. En bygesê: dis nie om Dail te kort te doen dat ek nie my beste uithaal nie, maar oor ’n waarskuwing wat hy my gegee het toe ek dit eenkeer wél wou doen. Toe was dit ook Augustusmaand soos dié keer. En hy keer my baie vinnig toe ek my hand aan die óú Roodeberg wil slaan:\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-start=\"490\" data-end=\"625\" data-is-last-node=\"\" data-is-only-node=\"\"\u003e“Weet jy dan nie,” vra hy, “dat mens nooit Augustusmaand ’n goeie wyn oopmaak nie? As die wingerd bot, dan huil die wyn in die bottel.”\u003c\/p\u003e","brand":"The Story Station","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47974488342767,"sku":"NEM04714","price":69.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0650\/6538\/6223\/files\/sdadsa_c96b2bd0-01b3-488d-8a6e-92c8a5c61175.jpg?v=1773346193","url":"https:\/\/www.thestorystation.co.za\/products\/n-emmertjie-wyn-andre-p-brink","provider":"The Story Station","version":"1.0","type":"link"}