1
/
of
6
The Story Station
Kwartet - M.E.R., Ina Rosseau, Elisabeth Eybers, Henriette Grové
Kwartet - M.E.R., Ina Rosseau, Elisabeth Eybers, Henriette Grové
Regular price
R 120.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 120.00 ZAR
Unit price
/
per
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Hierdie bundel bevat kortverhale deur vier van ons mees vooraanstaande skryfsters. M.E.R. se naam is reeds beroemd en bewonderaars van haar werk sal verheug voel dat die van haar beste verhale uit die lank onverkrygbare Onweershoogte in hierdie bundel herleef. M.E.R. het die keuse self gedoen en die verhale vir hierdie uitgawe hersien. Elisabeth Eybers en Ina Rosseau is eintlik as digteresse bekend en hul prosawerk sal ongetwyfeld veel belangstelling wek. Die debutant in boekvorm is Henriette Grové, wie se verhale reeds heelwat aandag getrek het waar dit in tydskrifte verskyn het. Haar werk openbaar ’n merkwaardige styl en vormbeheer en hou veel belofte in vir die toekoms. Die uitgawe van die werk van vier verskillende outeurs in ’n boek wat nie ’n bloemlesing is nie, is ’n nuwigheid in Afrikaans. Kwartet sal ongetwyfeld tot een van die vernaamste Afrikaanse prosa-publikasies gereken word, nie om die "interessante nuwigheid" daaraan nie, maar om die hoogstaande inhoud.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.6cm; W: 14cm; H: 1.6cm
Weight
Weight
0.35 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share




