{"product_id":"kroniek-uit-die-doofpot","title":"Kroniek uit die doofpot - John Miles","description":"\u003cp\u003e\"Die dossier met die Skrywer se aanklagte, ook teen jou en my, is pas geopen. Dit is geskiedenis uit die as. Opdat ons nooit mag vergeet nie\" – Charles Malan, Vrye Weekblad.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\"Dinamiet tussen die oë\" – Gunther Pokendorf, Die Burger.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\"Kroniek uit die doofpot is 'n meesterlike verhaal. Dis aangrypend, ontstellend en kan geen leser koud laat nie, ofskoon die koudlaatsindroom juis deel van die berugte polisie se manier van doen is in die vertelling\" – Joan Hambidge, Beeld.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\"'n Wêreld van bedrog, misdaad, verraad en geweld, verskuil agter die pretensie van die gereg (die 'Mag'), word genadeloos tot op die been oopgevlek\" – Helize van Vuuren, Die Suid-Afrikaan.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\"Dit is Miles se meesterstuk\" – Andries Oliphant, Weekly Mail.\u003c\/p\u003e","brand":"The Story Station","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":50841577160943,"sku":"KRO02632","price":89.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0650\/6538\/6223\/files\/asdasda_0023682d-266e-45eb-9a9a-c3df6f5617ef.jpg?v=1789854981","url":"https:\/\/www.thestorystation.co.za\/products\/kroniek-uit-die-doofpot","provider":"The Story Station","version":"1.0","type":"link"}