{"product_id":"kleur-my-lewe-my-lied","title":"Kleur: My lewe, my lied - Randall Wicomb (First edition)","description":"\u003cp data-path-to-node=\"3\"\u003eRandall Wicomb is landwyd bekend as musikant (en ook as kopersmid), maar sy rol as onderwyser is minder bekend. Hy was anders – ’n “alternatiewe” onderwyser in ’n tyd toe dié term nog nie bestaan het nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-path-to-node=\"4\"\u003eSy grootste nalatenskap bly egter dat hy ons – die hele skool, meer as 600 kinders – leer sing het. ’n Sangperiode is aan “Wicomb”, soos ons hom genoem het, toegeken en daar in die saal het hy begin om sy liefde vir musiek aan ’n volgende geslag oor te dra, eers met maklike liedjies soos “Those Were the Days” en “On Top of Old Smokey” en later musiek met meer ingewikkelde harmonieë.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-path-to-node=\"5\"\u003eRandall het ons met veel meer as net musiek gelaat, hy het onverwoesbare herinneringe by ons help skep. Those were the days, inderdaad. Daardie herinneringe word in hierdie boek vasgelê en aangevul.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-path-to-node=\"6\"\u003e\u003cb data-path-to-node=\"6\" data-index-in-node=\"0\"\u003eBun Booyens, redakteur van Die Burger\u003c\/b\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"The Story Station","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":50198296789231,"sku":"KLE05171","price":124.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0650\/6538\/6223\/files\/aaa_7f5c8dca-a958-44f4-84c4-e16e81ce614f.jpg?v=1784321237","url":"https:\/\/www.thestorystation.co.za\/products\/kleur-my-lewe-my-lied","provider":"The Story Station","version":"1.0","type":"link"}