{"product_id":"inspring-kerels-p-j-schoeman","title":"\"Inspring, Kêrels!\" - P.J Schoeman","description":"\u003cp\u003eHierdie boek is ’n vervolg op \"Uitspring, Kêrels!\" Toe oom Fanie se plaas te klein geword het vir al sy seuns, het Martiens en Piet uitgespring om soos die jong bergarend \" ’n eie jagveld\" te gaan soek. Op hul \"Inspringplaas\" in die ongetemde boswêreld wemel dit nog van wild en ongediertes - dit is ’n ware paradysland vir twee avontuurlustige plaasseuns wat weet hoe om ’n geweer te hanteer. Maar daar is ook oom Lafras, die afgetrede polisiesersant, wat hulle oë oopmaak vir al die wonders van die groot natuurtuin; van die klein goggatjies tot die ou uitgebyte leeumannetjie wat saans uit die koppie vir hulle met sy grootasem-brulle naandsê. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOm ’n nuwe plaas aan te lê, kos baie werk, en Martiens-hulle moet ook soms kwaai kopkrap noudat hulle op hul eie bene in die grootmenswêreld staan. maar vir hulle is die moeilikhede ’n heerlike uitdaging en hulle werk mos vir ’n groot ideaal: die dag wanneer hulle hul bruide hier die die plaas kan bring.\u003c\/p\u003e","brand":"The Story Station","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47204582392047,"sku":"INS04179","price":89.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0650\/6538\/6223\/files\/dasdas_68a58b0a-912b-4f5b-b25a-bf3b25acf016.jpg?v=1763463122","url":"https:\/\/www.thestorystation.co.za\/products\/inspring-kerels-p-j-schoeman","provider":"The Story Station","version":"1.0","type":"link"}