{"product_id":"handboek-oor-veesiektes-h-o-monnig-en-f-j-veldman","title":"Handboek oor veesiektes - H.O. Mönnig en F.J. Veldman","description":"\u003cp data-start=\"0\" data-end=\"454\"\u003eToe Handboek oor Veesiektes in die vyftigerjare die eerste keer verskyn, het dit in ’n dringende behoefte voorsien. Vir die eerste keer is daar ’n standaardwerk in Afrikaans beskikbaar gestel wat boere kan help om die groot verliese te bekamp wat jaarliks in ons land as gevolg van veesiektes gely word. Dit is ’n boek wat ewe nuttig kan wees vir die veeboer én die graan-, vrugte-, of wynboer wat ’n klompie skape, koeie, varke of selfs pluimvee aanhou.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-start=\"456\" data-end=\"706\"\u003e\u003cem data-start=\"456\" data-end=\"481\"\u003eHandboek oor Veesiektes\u003c\/em\u003e is geskryf deur twee van ons land se grootste gesaghebbendes op hierdie gebied, dr. H. O. Mönnig en dr. F. J. Veldman, manne wat Suid-Afrikaanse toestande ken en uit ryk ervaring volkome vertroud is met die boer se probleme.\u003c\/p\u003e","brand":"The Story Station","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":49577324740847,"sku":"HAN04941","price":169.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0650\/6538\/6223\/files\/asdasda_859ba70a-fcd8-4d4f-927f-f376915be513.jpg?v=1779448962","url":"https:\/\/www.thestorystation.co.za\/products\/handboek-oor-veesiektes-h-o-monnig-en-f-j-veldman","provider":"The Story Station","version":"1.0","type":"link"}