{"product_id":"ek-leef-van-vrugte-essie-honiball","title":"Ek leef van vrugte - Essie Honiball","description":"\u003cp data-start=\"0\" data-end=\"325\"\u003e\u003cem\u003eEk Leef van Vrugte\u003c\/em\u003e is die eerste volledige boek oor die vrugtedieet - ’n eetgewoonte wat veral in die jongste tyd groot belangstelling onder Suid-Afrikaners geniet. Dit is geskryf deur een van die groot pioniers van hierdie nuwe eetgewoonte; iemand wie se lewe getuig van die onbetwisbare voordele van ’n suiwer vrugte-dieet.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-start=\"327\" data-end=\"521\"\u003eEssie Honiball leef reeds die afgelope twintig jaar uitsluitlik van vrugte. Dit het haar liggaamlik laat verander van ’n swak en sieklike persoon na iemand wat vandag blakende gesondheid geniet.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-start=\"523\" data-end=\"694\" data-is-last-node=\"\" data-is-only-node=\"\"\u003eEk Leef van Vrugte is ’n boek wat ook vir u die pad kan aandui na sprankelende gesondheid. Dit is ’n boeiende boek die, geskryf met ’n innerlike oortuiging wat u sal roer.\u003c\/p\u003e","brand":"The Story Station","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":49584108142831,"sku":"EKL04956","price":89.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0650\/6538\/6223\/files\/asdasda_fdd79c01-77fb-48c8-bf93-cd7840690a5e.jpg?v=1779736271","url":"https:\/\/www.thestorystation.co.za\/products\/ek-leef-van-vrugte-essie-honiball","provider":"The Story Station","version":"1.0","type":"link"}