{"product_id":"die-volledige-sprokies-van-grimm-nuwe-afrikaanse-vertaling-deur-marita-van-der-vyver","title":"Die volledige sprokies van Grimm (Nuwe Afrikaanse vertaling deur Marita van der Vyver)","description":"\u003cp\u003e\"Naas die Bybel die kosbaarste kultuurbesit van die Westerse beskawing.” So het die vermaarde Engelse digter en kritikus W.H. Auden die sprokies van Grimm genoem. Hierdie fris, lewendige nuwe vertaling deur die bekroonde jeugskryfster Marita van der Vyver is om verskillende redes uniek in Afrikaans. Dit is die eerste keer dat die volledige Grimm in ons taal in een band verskyn. Vir die eerste keer in Afrikaans is die herkoms van elk van die 210 sprokies aan die hand van verskeie bronne nagegaan en opgeteken. Daarby is dit die eerste keer dat die klassieke negentiende-eeuse tekeninge van die drie groot Grimm-illustreerders – Hermann Vogel, P. Grot Johann en R. Leinweber – in ’n Afrikaanse uitgawe gebruik word.  \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie volledige sprokies van Grimm is ’n skatkis uit ons Westerse kultuurerfenis, en hierdie praguitgawe laat volle reg daaraan geskied. Geniet dit self. Laat u kinders toe om dit te geniet. Hulle sal die ervaring nooit vergeet nie.\u003c\/p\u003e","brand":"The Story Station","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":50160277913839,"sku":"DIE05139","price":149.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0650\/6538\/6223\/files\/asdasd_562f9e39-47ed-4618-8854-e3cb22028e86.jpg?v=1783774265","url":"https:\/\/www.thestorystation.co.za\/products\/die-volledige-sprokies-van-grimm-nuwe-afrikaanse-vertaling-deur-marita-van-der-vyver","provider":"The Story Station","version":"1.0","type":"link"}