{"product_id":"die-tyd-van-die-kombuis","title":"Die tyd van die kombi's - Koos Kombuis (First edition)","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eVoëlvry:\u003c\/strong\u003e\u003cbr\u003e“Ek moes daaroor praat. Want ek was daar. In die tyd van die Kombi’s.”\u003c\/p\u003e\n\u003cp dir=\"ltr\"\u003e\u003cstrong\u003eKoos Kombuis:\u003c\/strong\u003e\u003cbr\u003eRebel\u003cbr\u003eSanger\u003cbr\u003eSkrywer\u003cbr\u003eIkoon\u003c\/p\u003e\n\u003cp dir=\"ltr\"\u003e“Was Voëlvry en al daai goed op die ou end die moeite werd?”\u003c\/p\u003e\n\u003cp dir=\"ltr\"\u003e“Vertel ons wat jy onthou van die Alternatiewe Beweging.”\u003c\/p\u003e\n\u003cp dir=\"ltr\"\u003eDié boek is Koos Kombuis se antwoord op sulke vrae. Soos in sy vorige outobiografie, \u003cem\u003eSeks \u0026amp; Drugs \u0026amp; Boeremusiek\u003c\/em\u003e, skryf hy met rou eerlikheid en humor – hier vir die eerste keer in groter detail oor sy herinneringe aan die Voëlvry-toer en sy jare in die wildernis. Dis ‘n onthutsende persoonlike blik op mense en gebeure in die onlangse Afrikaanse musiekgeskiedenis, vanaf \u003cem\u003ePiekniek by Dingaan\u003c\/em\u003e tot by Oppikoppi.\u003c\/p\u003e","brand":"The Story Station","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51010762211567,"sku":"DIE05766","price":99.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0650\/6538\/6223\/files\/sadasdas_0d031b9a-8553-4ffd-8992-d9020f0af8c1.jpg?v=1793043342","url":"https:\/\/www.thestorystation.co.za\/products\/die-tyd-van-die-kombuis","provider":"The Story Station","version":"1.0","type":"link"}