Die skarlaken eskader - W.A. de Klerk
Die skarlaken eskader - W.A. de Klerk
In die kom van die uitgebrande vulkaan Marako in Midde-Afrika skuil 'n ernstige gevaar vir die hele wêreld. 'n Verraderlike Russiese wetenskaplike het hier 'n moderne lugmagbasis tot stand gebring waar mense uit alle dele van die wêreld opgelei word.
As gevolg van 'n sameloop van vreemde omstandighede vind nege loodse van die Suid-Afrikaanse Lugmag hulle skielik as gevangenes in die Kratervallei. Hulle kom agter dat die leier 'n verworpe nuwe wapen ontwerp het om sy droom van wêreldoorheersing werklikheid te kan maak. Wanneer die nege uitvind dat die leier hulle as loodse in sy Skarlaken Eskader wil gebruik, besef hulle dat hulle vinnig sal moet optree...
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21cm; W: 14cm; H: 1cm
Weight
Weight
0.13 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.