{"product_id":"die-pad-na-selfbestuur-anderkant-die-mislukking-van-staatsbestuur-flip-buys-first-edition","title":"Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur - Flip Buys (First edition)","description":"\u003cp\u003eDie feite spreek vanself: Die Afrikaner is in 'n volskaalse bestaanskrisis. Die redes hiervoor is al dikwels in die verlede ondersoek, maar nog nooit só brutaal eerlik, só trompop en só daadwerklik gekonfronteer as in \u003cem\u003eDie pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur\u003c\/em\u003e nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDié boek ondersoek die krisis waarin die Afrikanergemeenskap homself bevind sowel as voorstelle vir oplossings om steeds vry, veilig en voorspoedig in hierdie land te kan bly woon. Dit bied 'n padkaart na die enigste beskikbare én werkbare oplossing – groter selfbestuur – met planne om uitvoering daaraan te gee.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie hede gaan nie weggaan nie, die verlede gaan nie terugkom nie, en die toekoms gaan nie vanself gebeur nie. Daarom is oorspronklike, vindingryke en ingrypende planne wat met skeppende vernuwing uitgevoer word nou nodig. Van hierdie planne vind neerslag in Flip Buys se toekomsblik op Suid-Afrika in 2030 wanneer konsentrasiegebiede van Afrikaners 'n sleutelrol in bevredigende dienslewering, woon- en werkplekke gaan speel.\u003c\/p\u003e","brand":"The Story Station","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":49660342010095,"sku":"DIE04991","price":109.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0650\/6538\/6223\/files\/sada_f31ab1ac-da46-420f-8b0c-8d067870824a.jpg?v=1780604501","url":"https:\/\/www.thestorystation.co.za\/products\/die-pad-na-selfbestuur-anderkant-die-mislukking-van-staatsbestuur-flip-buys-first-edition","provider":"The Story Station","version":"1.0","type":"link"}