{"product_id":"die-kwart-voor-sewe-lelie","title":"Die kwart-voor-sewe-lelie - Eleanor Baker","description":"\u003cp\u003eIn \u003cem\u003eDie kwart-voor-sewe-lelie\u003c\/em\u003e skryf Eleanor Baker met ‘n satiriese aanslag en fyn insig oor die wel en wee van ‘n stadsgesin wat bestaan uit ‘n vergeetagtige ma, ‘n gemoedelike pa, Iris en haar twee susters, Elsa en Kara, hul “Hollandse” hond, ‘n huishulp wat presies weet wat sy wil hê en ‘n buite-aardse beskermengel met ‘n aardse humorsin. In die karakters se doen en late sien die leser, met ‘n glimlag, baie van hom\/haarself. “Ek het jou al vertel van my naam,” sê Iris, die sentrale figuur in hierdie bekoorlike roman, “... ek glo ek sal eendag blom.”\u003c\/p\u003e","brand":"The Story Station","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51010761687279,"sku":"DIE05756","price":79.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0650\/6538\/6223\/files\/asdasd_ad951b82-21b8-4fc7-9a4c-f6a4737ea332.jpg?v=1792614723","url":"https:\/\/www.thestorystation.co.za\/products\/die-kwart-voor-sewe-lelie","provider":"The Story Station","version":"1.0","type":"link"}