Die groot anders-maak - Jan Rabie
Die groot anders-maak - Jan Rabie
Toe die eerste trekboere die berge tussen die Boland en die Karoo oor is op soek na nuwe weiding vir hul aangroeiende veetroppe, het die doodsklok begin lui vir die Khoi-Khoin wat so lank die heersers oor die uitgestrekte vlaktes was.
Aan die hand van die lotgevalle van die vrou Keas, wat die witmense se lewenswyse leer ken en aanvaar het, maar dan na haar volk probeer terugkeer en ontdek dat hulle tot ondergang gedoem is, teken Jan Rabie in Die Groot Anders-Maak die sedelike en fisiese verval van ’n trotse ras en eiesoortige lewensvorm wat nie kon staande bly teen die vloede van die nuwe intrekkers nie.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.2cm; W: 13.6cm; H: 1cm
Weight
Weight
0.2 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.