{"product_id":"blinde-sambok-riana-scheepers-2","title":"Blinde sambok - Riana Scheepers","description":"\u003cp\u003eNiemand het gedink ek sal hoor nie, maar ek hét. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMoenie dink omdat jy maar net tien minute gelede gebore is, omdat jy rooi en opgeskroef en lelik is, dat jy ook dom is, of nie kan hoor wat gepraat word nie. Jy kán.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\"Hierdie hopie sprinkaanbene...is dit ’n kind? Is dit myne?\"\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEk het my pa gehoor, en dit het die kwaad in my losgemaak, tóé al. En toe hoor ek ook die ander ding, dit wat suster Van Schalkwk van my gesê het. Dit wat sy gesê het, het ek ook met my saamgevat. En dit het die wen in my losgemaak, tóé al. Want ek, die meisiekind wat my pa nie wou hê nie, moes baklei teen die vloek van die Gideon de la Reys...\u003c\/p\u003e","brand":"The Story Station","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47034078888175,"sku":"BLI04128","price":64.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0650\/6538\/6223\/files\/mockupea_export_297a86c5-455f-4007-8d4f-9b81ed3c61e6.jpg?v=1683360613","url":"https:\/\/www.thestorystation.co.za\/products\/blinde-sambok-riana-scheepers-2","provider":"The Story Station","version":"1.0","type":"link"}